algemeen

kleredrag

Die skooldrag is beskikbaar by De Jagers in Hartenbos Seefront.

Tel: 044 690 6831

 

 

seuns

*SOMER Kwartaal 1 en 4

Wit kortmou hemp
Oortrektrui (Pullover) / Trui (opsioneel)
Grys kortbroek
Sweetpakbaadjie (opsioneel)
Kaalvoete

*WINTER  Kwartaal 2 en 3

Grys langbroek
Wit langmouhemp met skooldas
Pullover / Trui
Sweetpakbaadjie / Reenbaadjie
Grys kouse en swart skoene

*Sweetpak en/of LO-klere mag elke dag gedra word behalwe Vrydae (Formal Fridays)

dogters

*SOMER Kwartaal 1 en 4

Blou skoolrok
Oortrektrui (Pullover) / Trui (opsioneel)
Skoolsweetpakbaadjie
Kaalvoete 

*WINTER  Kwartaal 2 en 3

Skoolrok
Donkerblou “Tights” – nie sykouse
Pullover / Trui
Sweetpakbaadjie / Reenbaadjie
Grys kouse en swart skoolskoene

OF

Grys langbroek
Wit langmouhemp met skooldas
Pullover / Trui

*Sweetpakbaadjie / Reenbaadjie
Grys kouse en swart skoolskoene

*Sweetpak en/of LO-klere mag elke dag gedra word behalwe Vrydae (Formal Fridays)

skoolure

Gr.RR:  Maandag tot Vrydag: 

07:20 – 12:15

Gr. R:  Maandag tot Vrydag: 

07:20 – 13:00

Gr. 1-3:  Maandag tot Vrydag: 

07:20 – 13:00

Gr. 4-7:  Maandag tot Donderdag: 

07:20 – 14:15

Gr. 4-7:  Vrydag: 

7:20 – 13:45