Geagte Nuwe Ouer
Vergun my om u langs hierdie weg hartlik welkom te heet by Laerskool Hartenbos. Ons missie is: “Om deur kwalitieit opvoeding die potensiaal van al ons kinders ten volle te ontwikkel.”
Mag u en u kleingoed dan deel raak van die vennootskap wat deur bogenoemde missie daargestel word.
Lees MeerIndeks van plaaslike besighede wat op ons webblad adverteer.
Ondersteun die besighede asseblief heelhartig aangesien hulle bydrae tot ons jaarlikse fonds insameling
South Cape Coins
Trotse 2013 Beesloop Borg